Dames t-hemp - Ek's n meisie

Prys: R350.00
Produkbeskrywing

Swart dames T-hemp met wit “Ek kan nie stilbly nie, ek’s ’n meisie!” ontwerp.
Sê sommer klaar wat almal weet. ????‍♀️

Beskikbaar in verskillende groottes.

Afhaalbaar by die Teatro vanaf 4 September.