Beige en bruin keps met die “Mans met groot hande…” ontwerp. Ons gaan dit maar net daar los... Verstelbare grootte. Afhaalbaar by die Teatro vanaf 4 September.