SES SNARE

Wed. 13 Nov, 2019 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
SES SNARE

Die immergroen en immergewilde groep Ses Snare keer vir die eerste keer in bykans drie jaar op Woensdag 13 November terug na die Centurion Teater – die teater waar alles 11 jaar gelede vir hulle begin het. Die Snare is steeds volstoom aan die gang en bring vir die Centurion Teater gehoor ‘n konsert met ‘n keur uit hulle beste liedjies van die afgelope 11 jaar asook ‘n klompie nuwe liedjies wat nog nie by Centurion teater gehoor is nie. Ses Snare bestaan uit Blackie Swart, Leon Ecroignard, Pieter Smith, MD Greyling, Peter Hoven en Rick Swart.


Kom luister hoe die manne die verhoog aan die brand speel op hulle “tuisveld”!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre