She Is Girls Conference

Sat. 26 Sep, 2026 at 9:00am SAST
All Ages
56 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
56 days away
All Ages
Event Description
She Is Girls Conference

She Is – Girls Conference 2026


In 'n wêreld waar dit voel asof almal vir jou sê wie jy moet wees, wil ons saam ontdek wie God sê jy is.


Kom geniet 'n oggend vol lag, nuwe vriendskappe, inspirerende gesprekke, kreatiewe aktiwiteite en hope pret!


Jou kaartjie sluit 'n ligte ete, 'n parfuum-maak-ervaring en 'n geskenksakkie in.


Bring jou bestie, suster of die hele girls squad saam en kom maak herinneringe wat lank gaan hou.


Ons kan nie wag om jou by She Is 2026 te sien nie!




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Reserve Tickets
Algemene Toegang R180.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Kruik Gemeente Corner of PDP Kruger and, Nelson Mandela Dr
Secunda, MP 2302