SING SUSSA SING DEELNEMER

Fri. 22 Aug, 2025 at 10:00pm SAST
12 jaar en ouer
83 days away
12 jaar en ouer
  • Reserve
  • Details
Event Stats
83 days away
12 jaar en ouer
Event Description


Aandag alle dames! 


Voel dit soms of jou gô uit is?


Is jy moeg vir die alledaagse stresse van die lewe? 


Wil jy ontsnap en iets lekkers vir jouself doen? 


SING SUSSA SING! 


SSS is ‘n 4-dag koekerasie van saamsing, saamlag in die hartjie van die Hoofstad, saam met dirigent, Christo Burger en die aktrise en kommediant Marion Holm.


Hierdie lekkerte is vir dames van alle ouderdomme (12 jaar en ouer), so bring jou, ma jou sussie, jou kleindogter, jou skoonma, jou laerskool hoofmeisie en kom sing saam in die ikoniese Drama teater by die Suid-Afrikaanse Staatsteater! 


Die konsert-vibe is ‘n vermaaklike, saamsing, saamlag, kleurvolle teaterprduksie, afgerond met die stylvolle dames van ons massakoor, uitmuntende musiek, en natuurlik ons eie SUSSA Marion Holm.   


Stap 1 Besoek Singsussasing.co.za 


Stap 2 Kliek op jou stemgroep sopraan of alt 


Stap 3 Ons stuur die musiek vir jou pdf’s en mp3’s 


Stap 4 Jy leer die musiek 


Stap 5 Jy daag op op die 11de September vir die eerste repetisie


Lees meer en laai die volledige projekbrosjure op die webwerf af by singsussasing.co.za

Comments
Registration Options
Sing Sussa Sing SOPRAAN R750.00
Sing Sussa Sing ALT R750.00
A R1.50 Gateway
and a 3.5% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
The South African State Theatre 320 Pretorius Street
Pretoria, GP 0001