Skaterlag met André, die skreeusnaakse hipnotiseur

Sa. 19 Jul, 2025 om 7:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Skaterlag met André, die skreeusnaakse hipnotiseur

Verhooghipnose in Suid-Afrika is sinoniem met André – die skreeusnaakse hipnotiseur. André tree al die afgelope twee dekades reg oor Suid-Afrika op, en vermaak gehore steeds met sy skaterlagvertonings landwyd! As jy braaf genoeg is en ’n bok vir sports is, kom wees op 19 Julie een van André se vrywilligers om onder hipnose te gaan by AfriForum Teater! Of kom geniet net die manewales van sy vrywilligers.


Hy steel onder andere vinger nommer vyf, vrywilligers word wasmasjiene en dis wasdag, hulle eet heerlik aan ֹ’n ui en dink dis ’n appel en jy sien hoe word vrywilligers bekende sangers soos Steve Hofmeyr of Juanita du Plessis en nog hope pret. Onthou, mense onder hipnose sal enige iets doen!  Wel, enige iets wat hy of sy morele waardes hom of haar toelaat. Maar pret gaan ons hê in Skaterlag!


 


Kies kaartjies
Jammer; hierdie geleentheid het reeds plaasgevind.
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081