Skemerkonsert met die NWU PUK-Koor

Sat. 14 May, 2022 at 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Die NWU PUK-Koor is in 1955 gestig met 4 dirigente – Pieter de Villiers, Hans Babs, Arie van Namen en Ria Nel – verantwoordelik tot einde 1976.  Van 1976 tot 2011 het die koor onder die dirigeerstok van die bekende Awie van Wyk gestaan.  Vanaf 2012 funksioneer die koor onder die geïnspireerde leiding van Kobus Venter, wat vanjaar sy dekade as koordirigent vier. Hul lewer uitmuntende koormusiek en spog met verskeie radio- en televisieopnames asook ʼn reeks CD-opnames. Hul toer gereeld oorsee en tree onder meer by koorfeeste op waar hul goue medaljes verower. In 2019 toer die koor na Europa en wen die Prague Advent and Christmas choral festival en wen ook verskeie pryse by die International festival of Advent and Christmas music in Bratislava.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
NWU Totius Hall 11 Hoffman Street
Potchefstroom, North West 2530
Join the Conversation