Skerpskut Skietdag 2025
Sa. 20 Des, 2025 7:00vm - 2:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Datum: 6 September 2025
Tyd: 07:00–14:00
Plek: Mutango Lodge – Fidelity Training & Development Centre, R573 Molotopad
Skietdag vir die Hele Gesin
Hierdie is ’n prettige dag vir die hele gesin! Daar gaan verskeie skietkompetisies wees, lekker kosstalletjies, aktiwiteite vir kinders en ’n verskeidenheid wapenverwante uitstallers.
Wat is beskikbaar tydens die dag?
- 9 mm-pistole (soos CZ, Glock, Springfield, Southern Sky Operations)
R100 per inskrywing - AR-gewere
R100 per inskrywing - Kinderafdeling (sluit windbuksskiet in)
R20 per kind
Koop jou kaartjies hier.
Kommentaar