Somerkersfees, met Pieter Smith en die kore van Laerskool Elarduspark

So. 2 Nov, 2025 om 3:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Somerkersfees, met Pieter Smith en die kore van Laerskool Elarduspark

Die Somerkersfeeskonsert is ’n liefdadigheidskonsert wat deur die Ambassadeursklub aangebied word ter nagedagtenis van Ane van Vuuren (wat onlangs oorlede is). Die konsert was die breinkind van Ane om geld in te samel vir onder andere Kindersorg, waar sy as bemarkingsbestuurder werksaam was.


Die Somerkersfeeskonsert is saamgestel onder leiding van Chanie Jonker (bekende begeleier/pianis) wat as musiekregisseur optree.


Pieter Smith tree op as sanger saam met die kinderkoor van die Laerskool Elarduspark.


Die fondse wat deur die Somerkersfeeskonsert gegenereer word, word verdeel onder die volgende organisasies wat die Ambassadeursklub ná aan die hart lê: Rock of Hope, Kindersorg, Helpende Hand, Uitkoms Versorgingsentrum, Eljada Huis, Megavoice en Prinshofskool.


Kies kaartjies
Jammer; hierdie geleentheid het reeds plaasgevind.
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081