Song Vir 'n Gin - Picnic in The Monte Dome

Sun. 15 Nov, 2020 12:00pm - 2:00pm SAST
All Ages
Price: R180.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R180.00
All Ages
Event Description
Song Vir 'n Gin - Picnic in The Monte Dome

SONG VIR ‘N GIN



  • Magiese koepeltent en top gehalde tegniese toerusting

  • Familietyd was nog nooit so belangrik nie

  • Talent, musiek en spesiale aanbiedinge

  • Buitelug, piekniek en iets vir almal


Verskeie verversings beskikbaar en meer as genoeg spasie vir "social distancing", by The Monte Dome kry jy ‘n ervaring enig in sy soort. Alles by een van Pretoria se mees gewilde venues, Monte de Dios.


Lus vir bietjie son vang? Kom hou Sondag piekniek saam met ons. Met dié massiewe tent gaan jy Covid-19-regulasies kan gehoorsaam én droog bly as dit reën.


Geen ander venue soos hierdie in Pretoria nie, kos stalletjies, social-distancing - kom beleef jou gunsteling kunstenaars soos nog nooit tevore nie. Uniekheid van The Monte Dome - wonderlike klank, wêreldklas toerusting en beligting. Hoekom dan nie?


Vermaak deur Valiant Swart, Kirsten Richard en Jemma Pheiffer.


Navrae by [email protected] of 087 654 4458


BRING JOU KOMBERS, GESIN EN KOM KUIER SAAM WHITLEY NEILL.


Vir enige navrae rondom kaartjieverkope kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:


[email protected] / 087 087 7464


Beskikbare tye:


Maandag - Vrydag 9vm - 5nm


Saterdae 10vm - 4nm


Sondae 10vm -1nm


Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Monte de Dios Dome 106 Achilles Street
Pretoria, GP 0081
Join the Conversation

Follow the event with #SongVirnGin