Songs agter die songs, met Juan Boucher, Len Muller en Danie Reënwolf

Wo. 29 Jul, 2026 om 7:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Songs agter die songs is ’n unieke akoestiese vertoning waar Len Muller, Danie Reënwolf en Juan Boucher die stories agter hul grootste liedjies deel. 


Beleef rou, eerlike vertellings, intieme oomblikke en gestroopte weergawes van geliefde liedjies soos jy dit nog nooit gehoor het nie. 


’n Eksklusiewe musiekervaring waar liedjies lewe kry deur die stories, lag en inspirasie wat dit gevorm het, reguit uit die hart, op een verhoog, vir een spesiale aand.


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081