Stefan Jansen & Band
Sa. 18 Jul, 2026 om 6:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Stefan Jansen is geen vreemdeling by AfriForum Teater nie. Hy is vir ’n SAMA genomineer, aangewys as wenner van die Internasionale Album van die Jaar en is ook ’n multibekroonde radiokunstenaar. Sy laaste vertoning het uitverkoop binne enkele weke en hy beloof om terug te keer met selfs ’n meer talentvolle orkes en vertoning.
Stefan is bekend vir sy liedjies, “Suikerbos”, “As ek jou onthou”, “Lankal gereed”, “Wasting time” en meer. Hy is ’n besonderse begaafde storieverteller en sanger so moenie hierdie aand misloop nie!
