Steve Hofmeyr – DWAAS

Do. 25 Jun, 2026 om 7:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


Steve Hofmeyr – DWAAS
’n Eerste keer by AfriForum Teater!


Met sy mees onlangse album, DWAAS, bring Steve Hofmeyr ’n vars en energieke konsert wat oud en jonk gaan bekoor. Hierdie vertoning is meer as net ’n konsert – dis ’n viering van eerlikheid, liefde, verlange en die gekheid van die lewe self.


Wat om te verwag:
Die vertoning sluit kragtige nuwe treffers in wat reeds diep in luisteraars se harte vassteek:



  • “Dwaas”

  • “Laaste Song”

  • “As Jy My Vind”

  • “Alleen”


Tussen die nuwe klanke deur sorg Steve natuurlik ook vir die geliefde gunstelinge wat sy aanhangers oor die jare leer ken en liefkry het.


Hierdie vertoning is ’n reis deur sy musieklewe – van nostalgie tot nuut, van sarkasme tot siel. Met sy kenmerkende eerlike storievertelling en daardie unieke humor wat net Steve kan bring, beloof dit om ’n onvergeetlike aand in die intieme atmosfeer van die AfriForum Teater te wees.


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081