Steve Hofmeyr wei by Weiveld
Thu. 14 Apr, 2022 at 7:00pm SAST
18 and Over
18 and Over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
18 and Over
Event Description

Weiveld is oop (net hierdie een keer) op ’n DONDERDAG!
Ons verwelkom Afrikaans se Oom, Steve Hofmeyr op ons verhoog.
Donderdag, 14 April. Kom geniet die hoendervleis in jou nek wanneer jy na Steve se diep stem luister en koel jou bloos af.
Later die aand neem DJ Shaun L oor by Oom Steve met ’n talent vir musiek wat slegs as PUIK beskryf kan word!
Die aand word gelei deur ons gasheer van GrootFM 90.5, die uwe Ruben Delmage!
R150 kry jou in.
Deure maak 19:00 oop.
#WeiveldWeiWeer
Comments