Stille Vuur | Musiek en Drama

Sun. 9 Aug, 2026 at 4:00pm SAST
Alle ouderdomme
69 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
69 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Stille vuur: ’n Kontemporêre musiekervaring van vrede, introspeksie en samewerking


Met: Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz en Deon Meyer


Musiek: Frieda van den Heever, Coenie de Villiers en Mauritz Lotz
Lirieke en teks: Deon Meyer
Beligting en inkleding: Frieda van den Heever en Coenie de Villiers
Vervaardiger: Pieter-Jacques Kapp


Die wêreld het meer as ooit vrede nodig, en elkeen van ons smag daarna. Stille vuur ondersoek hoe vrede geskep kan word in ’n gebroke wêreld – deur musiek, liriek en vertelling.


Vier gevestigde kunstenaars bring hierdie tema tot lewe. Frieda van den Heever en Coenie de Villiers sit agter die klawers met nuwe komposisies en bekende musiek in ’n vars gedaante, terwyl kitaarspeler Mauritz Lotz die klank verruim met sy unieke styl.


Bekroonde skrywer Deon Meyer sluit as gasverteller aan en bring nuwe teks na die verhoog – ’n samevloei van woord en klank wat die gehoor op ’n diep en emosionele reis neem.


Kom beleef hoe warm ’n stille vuur kan brand.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme





Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Reserve Tickets
Algemene toegangskaartjie R250.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Nederduitse Gereformeerde Kerk Kerkstraat
Hermanus, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees