Stoute kabouter: Die “fake” Kersvader

Multiple Dates & Times
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description
Stoute kabouter: Die “fake” Kersvader

Ná die sukses van Die prinses & die ertjie, Hansie & Grietjie, Repelsteeltjie en Die stoute kabouter en die vermiste geskenke, bring die Riverside Theatre Company nou ’n splinternuwe Kersfees-avontuur: Stoute kabouter: Die “fake” Kersvader! 


Hou vas aan jou Kershoed, want dinge raak lawwer by die Noordpool! Die stoute kabouter is terug – en dié keer is hy moeg vir al die harde werk. Hoekom al die geskenke pak en speelgoed maak, terwyl Kersvader al die melk en koekies kry? Dis mos nie reg nie, ek sal hulle wys! O my Kersklokkies, hier kom moeilikheid! Met gesteelde klere, ’n vals baard en hope selfvertroue probeer hy almal flous – maar as jy nie regtig weet hoe om Kersvader te wees nie, kan dinge maklik skeefloop! Sal iemand die bedrog raaksien? En wat het van die regte Kersvader geword?


’n Familieproduksie vir jonk en oud – waar die gehoor saam lag, sing en selfs help om Kersfees te red!


Comments
Reserve Tickets
Please select an available date & time:

Venue Details
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081