STROOIJONKER MET DE KLERK OELOFSE

Wed. 17 Jul, 2019 at 7:30pm SAST
All Ages
Price: R130.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R130.00
All Ages
Event Description
STROOIJONKER MET DE KLERK OELOFSE

Persverklaring
Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se
troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die
kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor
hy kan keer, bevind Lukas hom kniediep in die Vosters, die Liebermans en sy eie vuil wasgoed – ten aanskoue van die
ganse geskokte trougeselskap. Dis ’n skreeusnaakse en hartroerende komedie, wat die gehoor uitnooi om deel te wees
van die drama en die kollig skyn op die onrealistiese eise wat ons aan ons self by sulke geleenthede stel. Aangebied in
samewerking met Die Aleit Groep en Four Cousins.
Met: De Klerk Oelofse
Teks en Vertaling: Louw Venter
Regie: Louw Venter & Rob van Vuuren
Stelontwerp: Rocco Pool
2018 KykNET Fiësta nominasie vir Beste Vertolking in ’n Solo-stuk.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre