Swartlandskou 2026 | 4 September 2026

Fri. 4 Sep, 2026 8:00am - 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Swartlandskou 2026 | 4 September 2026

Swartlandskou Moorreesburg word aangebied in die hartjie van die Swartlandstreek – die grootste landbouskou in die Wes- en Suid-Kaap.


Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, jeugskou, beeste en masjinerie-uitstallings, asook top Suid-Afrikaanse vermaak vir oud en jonk.


Verversings
Verversings is op die terrein beskikbaar.


VERBODE
• Alkohol
• Dwelms
• Wapens


PARKERING
• Parkering buite die terrein beskikbaar
• Beperkte parkeerplek vir gestremdes binne die terrein


GERIEWE
• Toeganklike toilette vir gestremdes beskikbaar


Hoofborg van die geleentheid
AFGRI




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Reserve Tickets
Volwassenes | Vrydag (Wyntuin uitgesluit) R100.00
Pensionaris 60+ | Vrydag (Wyntuin uitgesluit) R50.00
Kinders 6 - 18 Jr | Vrydag R50.00
Kinders 0-5 Jr | Vrydag Free
WYNTUIN | Vrydag | GEEN o/18 + More Details R150.00
SKOUPAKKET Woensdag – Saterdag | Wyntuin ingesluit + More Details R500.00
Select Bundles
Skaapkop Ete - Toegang ingesluit + More Details R350.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Swartlandskou - Moorreesburg Kotzestreet
Moorreesburg, Western Cape 7310
Join the Conversation