Swellies Fees Beesloop
Fri. 24 Oct, 2025 10:00am - 1:00pm SAST
All Ages
33 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
33 days away
All Ages
Event Description

Swellies Beesloop tesame met die Swellie Aand van Legendes beoog om genoeg fondse in te samel sodat die skool twee nuwe bussies kan aankoop!
Dit kos slegs R50 per kaartjie vir die Beesloop en jy staan 'n kans om een van vele pryse te wen – onder andere R20 000 kontant!
Maak seker jy koop jou kaartjie betyds om teleurstelling te vermy!
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
Comments