Tannie Maria kom maak ‘n draai | BOEKEKUIER
Sat. 9 Aug, 2025 2:00pm - 3:00pm SAST
Alle ouderdomme
91 days away
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
91 days away
Alle ouderdomme
Event Description
Tannie Maria kom maak ‘n draai
Almal se gunsteling “agony aunt” en leunstoelspeurder kom kuier in die Overstrand.
Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-reeks en nou ook van die wonderlike resepteboek, Recipes to live for: A Tannie Maria Cookbook, gesels met Susan Booyens oor die gewildheid van haar reeks én haar voorliefde vir lekker kos.
Kom eet ‘n stukkie melktert saam.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees