Theuns Jordaan
Thu. 29 Jun, 2017 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Theuns Jordaan kom besoek die Barnyard in Plett in Junie!
Jordaan is met sy diep rasperstem nie net ‘n uitstekende sanger nie, hy het ook deur die jare sy staal as liedjieskrywer gewys. Verskeie groot treffers – Soos Bloed, Jou Asem, Roeper van My Hart en Net Voor die Storm Kom om net ‘n paar te noem – is uit sy pen en daar is beslis nog ‘n paar wat wag om geskryf te word.
Jordaan se jongste album, Tribute to the Poets, het pas die 100 000-merk verbygesteek: ’n baie skaars rekord in die bedrukte CD-mark.
Sy vorige CD, Roeper, is met ’n Sama bekroon as topverkoper in Suid-Afrika.
Die kitaarspeler Anton L’Amour wat as jare saam met Theuns optree is saam op die verhoog by die die 29ste Junie.
Comments
Venue Details
Join the Conversation
- Twitter: @BotesJeanne
- Instagram: @macfeeplett
Follow the event with #AfterDarkPlett