Timothy Kieswetter - Die Superhero Huwelik

Fri. 14 Feb, 2020 at 8:00pm SAST
21 and Over
21 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
21 and Over
Event Description


Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Couplesaand "Die Superhero Huwelik" is n couplesaand wat jy nie wil misloop nie. Maak seker jy mis nie uit op hierdie skreeusnaakse en sexy-informasie date-night nie. Kom luister oor watse superkragte jy nodig het om jou huwelik gesond en sterk te hou.

Hier is so paar van die superkragte waaroor ons gaan gesels.

Iron man/woman
(Paar praktiese wenke hoe om nie so lank kwaad en emosioneel afgeskakel te bly nie.)

Romeo en Juliet
(Paar praktiese wenke oor wanneer om te voel met jou hart en wanneer om te dink met jou kop.)

The Flash
(Paar praktiese wenke hoe om langer seks te kan he. Asook die krag van 'n quickie)

Cyclops (Die liefde is blind)
Hoe juis die dinge wat jy in die begin so oulik gevind het in jou maat is die ding wat jou nou so grensloos irreteer.

Cupid
4 tipe lovers wat alles te doen het met jou brein chemistry.

Rocky
Soms raak die huwelik n boksgeveg, vanaand leer ek jou hoe om nie die handhoek in te gooi nie.  

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel's Place Keurboomstrand, main road
Keurboomstrand, WC 6600
Join the Conversation

Follow the event with #barnyardplett