Tjello

Fri. 19 Oct, 2018 at 7:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Tjello

Die beleg van Sarajevo was ‘n situasie van wanhoop. Terwyl die bomme en die mortiere verwoesting saai het ‘n tjellis hoop deur musiek gebring.


Die bekende Adagio van Albinoni dra self die verhaal van oorlog en as. Die musiek is letterlik deur Giazotto uit die as gered nadat die biblioteek waarin dit  tydens die Tweede Wêreldoorlog gehou is, afgebrand het.


In hierdie produksie word die verhale van die Adagio, die tjellis van Sarajevo en die hemelvaart van Jesus inmekaar geweef. Die goue draad wat deur die verhale loop is die boodskap dat hoop in enige situasie moontlik is. Jy kort net iemand wat die musiek optel en dit speel, sodat mense dit kan hoor.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
NG Tygerpoort 51 Henry Road
Shere, Gauteng 0050