TOUCH OF CLASS MET DEON VD MERWE EN DUSTY DIXON - STILLE SOLDATE

Wed. 4 Dec, 2019 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R120.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R120.00
All Ages
Event Description
TOUCH OF CLASS MET DEON VD MERWE EN DUSTY DIXON - STILLE SOLDATE

STILLE SOLDATE - Deon vd Merwe en Dusty Dixon


DEON VD MERWE


SAMA toekenning vir die kitaar album HULDE AAN RICARDO BORMAN,  treffer met Ruhan du Toit  “SOUND OF SILENCE”   menige optredes by Afrikaanse is Groot, Classic’s , feeste landswyd  , Atterbury en Centurion Teater , platinum toekenning vir 100 Duisend perde.


My betrokkenheid by Dusty Dixon as nuwe Sanger van Touch of Class 2019 – was nou betrokke by die verwerking en  nuutste video van die  treffer  “STILLE SOLDATE”


Besigheids vennnote  met die Coleske Span en Coleske Artist Management


Dusty Dixon


Voorreg om  Tolla Vd Merwe te ontmoet op MAAK ‘n  LAS – toer vir 3 jaar saam reg oor SA  en betrokke by  talle opnames – toer verder met Oom Zack en Dik Frik  vir 13 jaar.


Betrokke by “DIS HOE DIT IS MET STEVE”   - My cover  ( Elvis Album ) is in minder as ‘n week goud  en gaan Platinum net daarna !


Nog ‘n cover -   Neil Diamond  is vir meer as 10 weke op die Top 20

Doen n Country Dvd en Cd The Country Boyz saam Manie Jackson en Ray Dylan


Grooste hoogte punt was om gekies te word as die nuutse lid Van TOC  deur n legende Deon Vd Merwe ek steeds op 58 jarige ouderdom saam met die jong generasie kunstenaars landwyd verhoë kan deel.


Dat die Here my seën deur deurgaans nuwe deure vir my oopmaak waar die mat onder my verdwyn.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre