Twee - Lewendige Vertoning

Fri. 8 May, 2026 6:00pm - 8:00pm SAST
Alle ouderdomme
Tomorrow
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Tomorrow
Alle ouderdomme
Event Description
Twee - Lewendige Vertoning

Sluit by Hoërskool Ermelo aan vir ’n besondere aand van viering en herinneringe, waar ons die 50-jaar bestaan van die ABK van Zijl Kunstesentrum gedenk.


Die aand skop af om 17:00 met die onthulling van ’n historiese tydkapsule wat sedert die bou van die ouditorium in 1975/1976 in die muur verseël is – ’n unieke geleentheid om terug te kyk na die erfenis en stories van die verlede.


Direk ná die seremonie, om 18:00, neem die gewilde Afrikaanse duo Twee die verhoog vir ’n lewendige vertoning wat beloof om die gehoor te vermaak en die vieringe voort te sit.


Kom vier saam ’n halfeeu van kuns, kultuur en gemeenskap – en wees deel van geskiedenis wat weer geskryf word.




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm


 

Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
ABK van Zijl Kunssentrum 1 Joubert Street
Ermelo, Mpumalanga 2351
Join the Conversation