Valentynspiekniek met Elvis Blue

Sat. 12 Feb, 2022 at 6:00pm SAST
All Ages
Price: R1,000.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R1,000.00
All Ages
Event Description
Valentynspiekniek met Elvis Blue

Valentynspiekniek met Elvis Blue!


Dis weer tyd vir ons gewilde Valentynspiekniek met een van ons land se top kunstenaars: Elvis Blue!


12 Februarie om 18:00 maak ons hekke oop. 


Elke kaartjie is per 2 persone en sluit 'n ons heerlike gourmet-piekniekboks in met die heerlikste versnapperinge voorberei deur De Kraal se hoofsjef, Victoria, asook 'n wêreldklasvertoning deur Elvis Blue. 


Kontantkroeg is beskikbaar tydens die aand. Ongelukkig geen eie drank toegelaat nie. 


Ons verkies dit as ons gaste Uber vir hulle eie veiligheid maar daar is ook veilige parkering beskikbaar.  


Sien uit om julle te sien! 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Pierneef's Kraal 30 Knoppiesdoorn Avenue
Pretoria, GP 0081
Join the Conversation

Follow the event with #pierneefskraal