Valiant by Mujo in George

Fri. 26 Apr, 2024 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R200.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R200.00
All Ages
Event Description


Valiant Swart en kitaar-maestro Illimar Neitz tree op Vrydag 26 April op by Mujo Restaurant in George.
Kry jou reg vir ‘n aand van vurige kitaarspel en klassieke Afrikaanse rock uit die pen van die Mystic Boer.
Valiant vermaak gehore met sy tydlose liedjies en staaltjies oor die liefde, die langpad en bowenal - rock ‘n roll!
Bespreek sommer gou-gou jou kaartjies vir ‘n aand van musiek en samesyn!




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mujo Restaurant 1 Knysna Road
George, WC 6529