Valiant Swart by Zomerlust

Sat. 24 Feb, 2024 7:00pm - 9:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Valiant Swart by Zomerlust

Valiant Swart besoek Zomerlust in die Paarl op Saterdag 24 Februarie vir ‘n heerlike aand van liedjies en stories.


Sommige diep en ernstig, ander vrolik en ondeund. 


Behalwe vir talle ou gunstelinge soos Sonvanger, Jakarandastrate en Eyeshadow, sing Valiant liedjies van sy splinternuwe album ‘Rondry, Fliek en die Buitelewe.


Saam met Valiant op die verhoog is die kitaarmeester Illimar Neitz.


Bring gerus jou vriende en geliefdes na Zomerlust vir ‘n Saterdagaand van top-vermaak!




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Zomerlust 193 Main Road
Paarl, Western Cape 7646