Vivaldi en die vondeling | Sang en Musiek

Mon. 10 Aug, 2026 at 12:00pm SAST
Alle ouderdomme
94 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
94 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Vivaldi en die vondeling: ’n Aangrypende musiekteaterstuk oor talent, oorlewing en nalatenskap


Met: Lynelle Kenned, Mario Nell en Johanna Roos


Teks: Riana Scheepers
Regie: Niël Rademan
Ontwerp: Lindi Heila Smit


Anna Maria della Pietà was Venesië se wonderkind – ’n briljante violis en komponis wat reeds op jong ouderdom haar merk gemaak het.


As vondeling, gebore uit moeilike omstandighede, het sy haar pad gevind na die beroemde Ospedale della Pietà, waar sy onder leiding van die eksentrieke meester Antonio Vivaldi ontwikkel het.


Hy het verskeie vioolkonserte aan haar opgedra – moontlik met haar eie musikale bydraes daarin verweef.


Hierdie fyn verweefde produksie van musiek en verhaal volg haar merkwaardige reis van weerlose kind tot gerespekteerde maestra di violino en maestra di coro.


Dit is ’n intense en elegante vertoning wat die krag van talent, deursettingsvermoë en die transformasie van ’n lewe belig.


Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme





Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hermanus Munisipale Ouditorium 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees