Vleis vir Hoop 2026

So. 20 Des, 2026 8:00vm - 11:45nm SAST
18 en ouer
18 en ouer
  • Reserveer
  • Besonderhede
Event Stats
18 en ouer
Event Description

Hierdie jaar bied Vleis vir Hoop, in samewerking met Highlands Safari Lodge, 'n ongelooflikke prys aan! 'n Trofee en Biltong jag vir jou en jou beste pel wat julle NOOIT sal vergeet nie!


Vir elke R200 donasie wat jy maak staan jy 1x kans om hierdie prys te wen, en help jy sommer om 16x bejaardes te voed, alles op een slag!


3x Trofee diere, 3x biltong diere, jy en jou pel hou al die vleis. Dis so eenvoudig:



  • Maak 'n donasie.

  • As jy wen daag by die plaashek op met jou bakkie en jou roer.

  • Ons sorg vir die res!


Om in aanmerking te kom vir ons prys moet jy 'n donasie maak voorof op Sondag, 20 Desember 2026 om middernag. Die gelukkige wenner sal aangekondig word op Dinsdag, 22 Desember 2026 om 18h00, lewendig op Vleis vir Hoop se Facebook blad.





Vir enige navrae kontak die kaartjiekantoor:


 


012 023 3618


[email protected]


 



Of die organiseerder:


[email protected]


 

Registrasieopsies
Vleis vir Hoop Donasie R200,00
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
Online Online
Online, Online 0000