Entrance Fee to the Voortrekker Monument
- Get Tickets
- Details

Entrance/Toegang
Die majestueuse Voortrekkermonument is in die noordelike deel van Suid-Afrika, in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat geleë. Dié unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë. Dit is vandag die mees besoekte erfenisterrein van sy soort in Gauteng en een van die top tien kultuurhistoriese besienswaardighede in die land. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.
The majestic Voortrekker Monument is situated in the northern part of South Africa in the Pretoria (Tshwane) region in a nature reserve. It is a unique Monument which commemorates the Pioneer history of Southern Africa and the history of the Afrikaner and is situated in a beautiful setting. Today it is the most visited heritage site of its kind in Gauteng and one of the top ten cultural historical visitor attractions in the country. The Monument also manages the Blood River Heritage Site.