Vrou, Vrouer, Vrouste | WOORDKUNS | MUSIEK
- Get Tickets
- Details
Petronel Baard en Lidi de Waal is 'n vrolike en kunstige kombinasie. Hulle laat jou lag en 'n gevoelige traan pik gelyk met stories wat kunstig verpak is uit hul lewenservaring.
Nie alleen is hul twee, besonderse unieke karakters nie, maar vol diepte en sielvolle humor in wat hul aanbied saam.
"Vrou, Vrouer, Vrouste" is geen uitsondering op die hoë standaard van hul kunsgevulde samesyn nie.
Dit is in Lidi se woorde: "'n Snaakse, sad, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self."
Vrou, Vrouer, Vrouste - Kom ontborstrok!
Tydsduur: 80 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees