Entrance Fee to the Voortrekker Monument

Multiple Dates & Times
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
  • Comments
Event Stats
All Ages
Event Description

Beplan nou jou volgende besoek aan die Vooortrekkermonument en Natuurreservaat teen 50% afslag op alle toegangsfooie.  Die kaartjies kan aanlyn of op die terrein gekoop word. Aanlyn kaartjies is tot 28 Februarie 2021 geldig.


Bepalings en voorwaardes:



  • Besoektyd: Maandag tot Sondag (09:00 – 17:00) 

  • Die Monument sal op Maandae gesluit wees

  • Die kaartjie moet uitgedruk en by die hoofhek getoon word

  • Die kaartjie is slegs geldig vir een besoek aan die terrein

  • Geldigheidsperiode: 28 Februarie 2021


Plan your next visit to the Voortrekker Monument and Nature Reserve with 50% discount on all entrance fees. The tickets can be purchased online and on site. Online tickets are valid until 28 February 2021.


Terms and conditions:



  • Visiting hours: Monday to Sunday (09:00 – 17:00)

  • The Monument will be closed on Mondays

  • The ticket must be printed and presented at the main gate

  • The ticket will grant the ticket holder one visit

  • Validity period: 28 February 2021


Entrance/Toegang


Die majestueuse Voortrekkermonument is in die noordelike deel van Suid-Afrika, in die Pretoria (Tshwane)-streek, in ‘n natuurreservaat geleë. Dié unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë. Dit is vandag die mees besoekte erfenisterrein van sy soort in Gauteng en een van die top tien kultuurhistoriese besienswaardighede in die land. Die Monument bestuur ook die Bloedrivier Erfenisterrein.


The majestic Voortrekker Monument is situated in the northern part of South Africa in the Pretoria (Tshwane) region in a nature reserve. It is a unique Monument which commemorates the Pioneer history of Southern Africa and the history of the Afrikaner and is situated in a beautiful setting. Today it is the most visited heritage site of its kind in Gauteng and one of the top ten cultural historical visitor attractions in the country. The Monument also manages the Blood River Heritage Site.

Comments
Reserve Tickets
Please select an available date & time:

Venue Details
Map of Venue Location.
Voortrekker Monument Eeufees Road
Pretoria, Gauteng 0001
Join the Conversation