Vuisvoos maar nog Regop – Herlaai! | Round of Applause – Reloaded!

Thu. 8 Aug, 2024 9:00am - 10:30am SAST
Geen o.16
Geen o.16
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Geen o.16
Event Description


Jy mag dink politiek in Suid-Afrika is geen grap nie, maar maak gereed vir Marianne Thamm se snaakse en insiggewende satiriese komedie wat sin maak van hoe die land Staatsoorname weerstaan en oorleef het.


Thamm, veteraan ondersoekende joernalis, rubriekskrywer, skrywer en wit, kyk na wat verkeerd gegaan het in Suid-Afrika en hoe ons dit oorleef het, al is ons 'n bietjie lappies aan die kante.


Die 65-minute vertoning beklemtoon wat reg gegaan het en neem 'n unieke kykie na ons sterkpunte, swakpunte, sowel as ons waansin.


Kom en vier Suid-Afrika se veerkragtigheid tydens hierdie meesterstuk van vermaak wat kritieke lof ontvang het waar dit ook al aangebied is.


Resensies:


"Sy vertel die waarheid en die waarheid is snaaks," sê Karen Zoid.


"Sy het my en die res van die gehoor laat skaterlag van begin tot einde," Jaime Uranovsky.


"Meer as net 'n applous, Marianne Thamm verdien 'n staande ovasie en 'n oorverdowende gejuig," Tracey Saunders.


“Wie sou kon dink dat die verstaan van die Grondwet so vreemd, gevat en wonderlik kon wees?" Voormalige Regter, Albie Sachs


Tydsduur: 90 minute


Ouderdomsbeperking: Geen o.16




Feesnavrae: [email protected]  +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Hermanus Munisipale Ouditorium 1 Harmony Rylaan
Hermanus, Western Cape 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees