Waterberg Hartswerkfees

Fri. 1 Sep, 2023 at 4:00pm - Sun. 3 Sep, 2023 at 12:00am SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Waterberg Hartswerkfees

KUNS | KOS | MUSIEK | VRIENDE | BOSVELD


Die Waterberg Hartswerkfees bied dit alles en nog meer!


Kom geniet 'n naweek met van Suid-Afrika se top kunsternaars, 'n verskeidenheid handwerk kuns uitstallers, fees-kos uit die boonste rakke, Biertent en Gin Bar. Verder word verskeie 'craft' werskwinkels ook op die Saterdag oggend aangebied vir diegene wat self kunstig wil raak...


Om als te kroon, word die fees gehou in die hartjie van die Waterberge se bosveld net buite Naboomspruit. Omring met die natuurskoon van Die Boer en Die Belg se gasteplaas, is dit maklik om te sien hoekom dié feestelike naweek nie gemis mag word nie!


VRYDAG


- Lewendige musiek
- Kuns- en handwerk mark
- Feeskosmark, Biertent en Gin Bar


SATERDAG


- Vroegoggend Pretdraf         


- Werkswinkels gedurende die oggend
- Lewendige musiek vanaf die middag
- Feeskosmark, Biertent en Gin Bar


SONDAG


- Nog musiek vermaak deur verskeie kunstenaars.
- 13:00 Tot wedersiens!


Bring Gerus:
- Kamptoerusting
- Eie kos & drinks vir jou kamp area
- Sambrele en gazebos
- Waterhouers, ons voorsien water punte in die kampterrein


Los eerder tuis:
- Vriende wat moeilik is


Kom kamp vir die naweek of kom kuier vir 'n dag. Bespreek jou kaartjie nou! (Kampplek beskikbaar en ander akkommodasie in die omgewing.)


Vir meer info stuur gerus na [email protected]

Pedro Barbosa

The Barbosa Experience started a few years ago under the name The Captain Barbosa Experience and was the solo-project of the Mozambican lead singer of Mrs B., Pedro Barbosa.nPedro started out for fun, laughs and free drinks but after a short while found out that there is a need for someone who can bring existing and new songs on an acoustic guitar with passion and from the heart. And especially when this happens to be a very good musician.nIn 2011 Pedro started recording his solo album with the help of his Mrs B. buddies Shawn and Heine which resulted in the beautiful album The Barbosa Experience on which Pedro recorded some classic Mrs B. songs as well as some new material.nDuring 2012 Dutch guitar veteran Peter Toussaint started joining Pedro more and more during performances, adding some virtuoso guitar licks and vocals to the mix. Together there is not much that they can’t play although there are genres they don’t want to play.nParty with emotion, a childish maturity, keen to impress with small songs or wild sing-alongs, The Barbosa Experience is bound to turn heads and convince audiences, wherever they play.n

Ruhan Du Toit

Ruhan du Toit, best known for his jaw dropping rendition of the popular Simon & Garfunkel hit, The Sound of Silence, definitely needs no introduction in music circles. His unique four octave vocal range and natural talent behind the guitar and various other musical instruments, have not only opened doors for him in the past, but have also cemented his place in the hearts and ears of South African and International music lovers.

Reets

Reets writes self-reflective lyrics and pairs them with emotive verve and colourful vocal interplay to simultaneously shock and soothe listeners into goosebumps. Her authentic presence, unique style,passion and kindness is simply magnetic!nnHer admiration for blues and jazz is evident in her timbre; weaving husky growls and rocking belts intosoft, folky melody lines. This self-taught guitarist impresses with different finger-picking styles, genres,tunings and time signatures. Audiences have compared her to Florence + The Machine, Regina Spektor,Nora Jones and Janis Joplin.nHer newest, and first Afrikaans, release, 'Spieël', was added to the Spotify editorial playlist 'NuweAfrikaans' and is performing very well. It and her EP ‘Bare’ was recorded & mixed by award-winning JoEllis.nn‘Cocoon’, a favourite amongst fans, featured on Katbok Radio & various playlists, ‘Disbelief’ featuresindustry all-stars Raldo Mattheüs on double-bass and Brendon Bezuidenhout (a.k.a. Bez) on electricguitar. Bez often joins her for live performances. Both these tracks were recorded with the talented producer/engineer, Jaco Naude. Her self-recorded debut single, “Tea, Wine & Time” was released in 2019.nnShe performed at the popular Misty Waters festival in April after a Mpumalange tour. She regulars venues and events across Gauteng. Notable performances in 2022 includenthe Bos Boogie festival, ParkAcoustics (where she opened for Fokofpolisiekar, Ruff Majik etc.) and her successful Western Cape tour.n

Nika Du Plessis

Hello, my naam is Nika!nEk is 24 jaar jonk en bly in n klein dorpie in Botswana. nVan kleins af het my passie vir musiek 'n lewenslange reis laat ontstaan. Sang was my konstante metgesel, ek harmoniseer met die wêreld om my. Op die jong ouderdom van 10 het ek 'n nuwe avontuur aangepak deur kitaarlesse te neem en die krag te ontsluit om melodieë te tokkel wat diep in my binneste aanklank gevind het. Gretig om uit te brei, het ek die klavier en ukulele omhels en hul unieke klanke en veelsydige uitdrukkings verken. Met elke instrument verken ek nuwe dimensies van kreatiwiteit, en maak melodieë wat stories vertel en harte aanraak. My musiekreis is 'n immer ontwikkelende simfonie, 'n ode aan die universele taal wat ons almal verbind. n

Ilke Pienaar

Hello almal, My naam is Ilke Pienaar. Ek woon al 'n geruime tyd in Limpopo en ek is so opgewonde om in my tuisdorp, na aan my hart, op te tree. Ek is drie-en-twintig jaar oud en ek is ń gekwalifiseerde grimeerkunstenaar en fotograaf. Ek het nog altyd ń passie vir musiek, en ek het in ń huis groot geword waar musiek deur ons gesin se are gevloei het, daar het ek my liefde vir musiek ontdek. As jong meisie kon ek my seer, liefde, vriendskap, blydskap, familie, geloof en die lewe deur musiek as instrument, ervaar. Ek leef my passie uit in my sangloopbaan en skryf en komponeer my eie musiek. Ek is baie dankbaar vir die geleentheid om te kan sing by Waterberg Hartswerkfees en ek hoop julle almal kom geniet dit saam met ons.

BraaiBoy

Gareth Daniell (aka BraaiBoy)nBraaiBoy joins TikTok http://tiktok.com/@braaiboysannwww.BraaiBoy.co.za

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Die Boer en die Belg Part 4 of Rietvally 340
Naboomspruit, Mookgopong 0560