Wieleskou 2026
- Get Tickets
- Details
WIELESKOU 2026 7 en 8 Augustus 2026
’n Reis deur Suid-Afrika!
Kom beleef ’n unieke gesinsnaweek vol musiek, motors, kos en pret by die WieleSkou 2026! Met bekende kunstenaars, motoruitstallings, Show en Shine, Car Sound, kinderaktiwiteite en verskeie kompetisies, beloof hierdie geleentheid iets vir almal.
Die terrein word omskep in ’n “Reis deur Suid-Afrika” met kreatiewe temas en dekor geïnspireer deur bekende Suid-Afrikaanse bestemmings.
Kunstenaars
Vrydag:
Neil Somers en Zoe
Saterdag:
Wilma van Heerden, Kwaggabees en ONS
Ook plaaslike talent en gemeenskapsoptredes.
Kosstalletjies
• Koeldrank en verversings
• Koffie en lekkernye
• Braai- en straatkos
• Biertent
Belangrike Inligting
Geen alkohol, dwelms, wapens, glasbottels of onbeheerde oop vure nie.
Geen gevaarlike gedrag sal toegelaat word nie.
Veilige parkeerareas sal op en rondom die terrein beskikbaar wees met toesig en verkeersbeheer om maklike toegang te verseker.
Hoogtepunte van die Skou
• Show en Shine
• Car Sound
• Braai-en-ander-kompetisies
• Kinderarea met springkastele en speletjies
Die geleentheid fokus op ’n veilige, gesinsvriendelike atmosfeer vir die hele gemeenskap.
Vir kaartjienavrae kontak ons kaartjievennoot, TIXSA:
012 880 2635
[email protected]
Besigheidsure:
- Maandag – Vrydag:
9:00 – 17:00 - Saterdae:
10:00 – 14:00 - Sondae:
10:00 – 13:00 - Publieke Vakansiedae:
10:00 – 13:00
- Instagram: @hoosterland
Follow the event with #skoolmethart