Winter Hotel LIVE
Ma. 30 Nov, 2026 om 7:00nm SAST
Geen kinders onder die ouderdom van 6 jaar
Geen kinders onder die ouderdom van 6 jaar
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Geen kinders onder die ouderdom van 6 jaar
Event Description

Winter Hotel is ’n unieke musikale ervaring wat nostalgie, styl en teater op ’n besonderse manier saambring. Geïnspireer deur die atmosfeer en estetika van die 70’s, skep die projek ’n wêreld waarin musiek, mode, storievertelling en visuele kuns ineenvloei. Bernice West saam met Droomsindroom se Kirsten en Kyle bied ’n intieme luisterervaring aan waar elke detail doelbewus deur regisseur Jannes Erasmus saamgestel is. Winter Hotel nooi gehore om vir ’n oomblik uit die alledaagse te tree en deel te word van ’n ander era, ’n ander wêreld en ’n besondere musikale ervaring.
Neem kennis: 18:30 vir 19:00
