Winter Wild en Wynfees
Sat. 27 Jun, 2026 11:00am - 5:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Datum: 27 Junie 2026
Tyd: 11:00 – 17:00
- Wynproe op Lekwena Wildlife Estate
- Meer as 15 wynplase – wynproe van al die wynplase is ingesluit in die prys
- Toegang: R200 per volwassene (ingang sluit ’n hoë kwaliteit wynglas in)
- Kinders onder 18: GRATIS
- Verskeidenheid wildsgeregte te koop
- Lewendige musiek & vermaak
- Baie kosstalletjies
- Veilige speelarea vir kinders
- Gratis padel vir kinders die hele dag
Navrae: Sherien – 082 895 6437
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
Venue Details
Lekwena Wildlife Estate
Lekwena Wildlife Estate
Potchefstroom, North West 2520
Potchefstroom, North West 2520