WOES 93 - LANELLE

Thu. 27 Jan, 2022 6:00pm - 10:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
  • Comments
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 93 - LANELLE

Ons hou ‘n veiling ten bate van peperduur mikrochirurgie wat Lanelle (Valiant se vrou) in Engeland moet ondergaan. Die veiling is interaktief – jy kan deelneem in die gerief van jou huis. Daar is fantastiese items – kitare, kuns, memorabilia, vakansiepakkette, en vele meer.


Die aand speel uit met ‘n konsert deur Anton Goosen, Gian Groen en Valiant self.


Sluit asseblief by ons aan, dat ons vir Lanelle kan help!


Jaco en Hammie se gaste vir die aand is Valiant Swart, Anton Goosen en Gian Groen.


Daar is beperkte kaartjies beskikbaar vir die wat in-persoon kan bywoon. Ons sal oudergewoonte ook die fondsinsamelingsgebeurtenis aanlyn uitsaai. 


Kliek hier om die aanlynstroomgeleentheid by te woon:


https://www.youtube.com/watch?v=6fFngFRnVLA 



Hou ons FB Blad dop vir nuus en aankondigings oor die lewendige stroomtye. 



Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 2NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
The Blue Crane Restaurant and Bar 156 Melk Street
Pretoria, GP 0181
Join the Conversation

Follow the event with #Woes