WOES 103 - Durbanville Laerskool (3 Junie 2022)
Fri. 3 Jun, 2022 6:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Durbanville Laerskool (3 Junie 2022)
Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes
Jaco van Dyk & Durbanville Laerskool se gas is: GIAN GROEN
3 Junie 2022 se uitsending is op die onderste YOUTUBE skakel beskikbaar
Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Join the Conversation
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes