Wollies Fondsinsamelingskonsert

Sat. 1 May, 2021 10:00am - 4:00pm SAST
All Ages
Price: Free
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: Free
All Ages
Event Description
Wollies Fondsinsamelingskonsert

Neem ons hande en ondersteun asseblief hierdie fondsinsameling sodat ons diegene kan help wat nie hulself kan help nie. Martin Bester en van ons gewildste kunstenaars verhef hulle stemme en benodig jou ondersteuning.


Toegang:


Nie Minder as 10 kg honde of katkos per persoon of
Kontant donasie van jou keuse aanlyn by tixsa.co.za. as jy nie kan bywoon nie, of by die vertoning met aankoms.


Jou aanlyn donasie dien ook as bewys van jou ondersteuning en sal vir jou toegang bied tot die vertoning as jy verkies om nie kos saam te neem of kontant by die 'venue' wil gee nie.


Bring net jou kaartjie saam as bewys. 


Kosstalletjies en kroeg beskikbaar.
Kinders welkom!


Streng Covid-19 protokol sal gevolg word. Geen masker, geen toegang.


Vir enige kaartjienavrae, kontak ons kaartjievenoot, TIXSA by:


012 880 26 35  / [email protected]


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm-5nm; Satderdae: 10vm-4nm; Sondae: 10vm-1nm

Comments
Reserve Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Monte de Dios Dome 106 Achilles Street
Pretoria, GP 0081
Join the Conversation

Follow the event with #WolliesAnimalProject