Wyn inni Tyn 3 Dag Kaartjie
- Get Tickets
- Details
Wyn-inni-tyn is ‘n jaarlikse instelling tydens die Umuzi Week of Festivals.
Hierdie jaar gaan ons 3 dae lank wyn-makietie hou.
Donderdag 4 Oktober
Program:
Tent open 18:00
Optrede deur Radio Kalahari Orkes en vriende
Vrydag 5 Oktober
Program
14:00-17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi.
18:00 Tent open
Optrede deur Adam Tas en vriende
Saterdag 6 Oktober
Program
11:00-17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi.
18:00 Tent open
Optrede deur Jannie Moolman, en vriende.
Wyn-fanatikus kaartjie sluit in:
3 aande se toegang tot die vertonings
Wynproe Vrydag, 14:00 – 17:00
Wynproe Saterdag, 11:00-17:00
1 x Nib 'n Sip Bordjie
1 x Glas
100 Wynproe kaartjies