Wyn Inni Tyn 4 Oktober - Aand
Thu. 4 Oct, 2018 at 6:00pm SAST
18 and Over
Price: R150.00
18 and Over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Price: R150.00
18 and Over
Event Description
Wyn-inni-tyn is ‘n jaarlikse instelling tydens die Umuzi Week of Festivals.
Hierdie jaar gaan ons 3 dae lank wyn-makietie hou.
Donderdag 4 Oktober
Program:
Tent open 18:00
Optrede deur Radio Kalahari Orkes en vriende
Kaartjie-opsies:
Aanlyn: Aandkaartjie: R150pp (sluit 27 September)
Hek: Aandkaartjie: R180pp
Kaartjie sluit in:
Optrede deur Radio Kalahari Orkes en vriende
1 x Nib ‘n Sip bordjie
1 x Glas
25 Wynproe kaartjies
Vir die Wyn-fanatikus het ons ook ‘n voldag Wyn-inni-Tyn 2018 kaartjie.
R450pp sluit in:
Al drie aande se vertonings.
Wynproe Vrydag, 14:00-17:00 en Saterdag, 11:00-17:00
1 x Nib 'n Sip Bordjie
1 x Glas
100 Wynproe kaartjies
Comments