Wyn Inni Tyn 5 Oktober - Dag en Aand
- Get Tickets
- Details
Wyn-inni-tyn is ‘n jaarlikse instelling tydens die Umuzi Week of Festivals.
Hierdie jaar gaan ons 3 dae lank wyn-makietie hou.
Vrydag 5 Oktober
Program
14:00-17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi.
18:00 Tent open
Optrede deur Adam Tas en vriende
Kaartjie-opsies:
Aanlyn: Dag en aandkaartjie: R150pp (sluit 27 September)
Hek: Dag en aandkaartjie: R180pp
Hek: Dagkaartjie: R50pp
Nie-wyndrinkers en kinders: Dagtoegang - GRATIS
Dag en aand kaartjie sluit in:
Wynproe: 14:00 – 17:00
18:00: Optrede deur Adam Tas en vriende
1 x Nib ‘n Sip bordjie
1 x Glas
25 Wynproe kaartjies
Dagkaartjie sluit in:
Wynproe: 14:00 – 17:00
1 x Nib ‘n Sip bordjie
1 x Glas
25 Wynproe kaartjie
Vir die Wyn-fanatikus het ons ook ‘n voldag Wyn-inni-Tyn 2018 kaartjie.
R450pp sluit in:
Al drie aande se vertonings.
Wynproe Vrydag, 14:00-17:00 en Saterdag, 11:00-17:00
1 x Nib 'n Sip Bordjie
1 x Glas
100 Wynproe kaartjies