Wyn Inni Tyn 6 Oktober - Dag en Aand

Sat. 6 Oct, 2018 at 11:00am SAST
18 and Over
Price: R150.00
18 and Over
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
18 and Over
Event Description
Wyn Inni Tyn 6 Oktober - Dag en Aand

Wyn-inni-tyn is ‘n jaarlikse instelling tydens die Umuzi Week of Festivals.


Hierdie jaar gaan ons 3 dae lank wyn-makietie hou.


 


Saterdag 6 Oktober


Program:


11:00-17:00 Wynproe, piekniek onder die Wilgebome en vermaak deur Petronel Baard, Stef Kruger en Philippe Abalovi.


18:00 Tent open


Optrede deur Jannie Moolman, en vriende.


 


Kaartjie-opsies:


Aanlyn: Dag en aand kaartjie: R150pp


Hek: Dag en aand kaartjie: R180pp


Hek: Dag Kaartjie: R50pp


Nie-wyndrinkers en kinders: Dagtoegang - GRATIS


 


Dag en aand kaartjie sluit in:


Wynproe: Saterdag, 11:00 – 17:00


18:00: Optrede deur Jannie Moolman en vriende


1 x Nib 'n Sip Bordjie


1 x Glas


25 Wynproe kaartjies


 


 


Dagkaartjie sluit in:


Wyn proe: 11:00 – 17:00


1 x Nib 'n Sip Bordjie


1 x Glas


25 Wynproe kaartjies


Vir die Wyn-fanatikus het ons ook ‘n voldag Wyn-inni-Tyn 2018 kaartjie.


R450pp sluit in:


Al drie aande se vertonings.


Wynproe Vrydag, 14:00-17:00 en Saterdag, 11:00-17:00


1 x Nib 'n Sip Bordjie


1 x Glas


100 Wynproe kaartjies

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Boesies 1 Kiewiet Street
Secunda, 2302