Zaan Sonnekus
- Get Tickets
- Details
![Zaan Sonnekus](http://sc-events.s3.amazonaws.com/27097/7832305/45ee8a2b5479fb580135c3b1d016c62733f9a671d85f43275b845be422e639b7/db840153-e6c9-466f-9eff-c7d9d7087064_fit_300.jpg)
Zaan glo daaraan om getrou aan homself te bly en sy eerlike, boeiende musiek en unieke klank het hom 'n gewilde keuse gemaak onder jonger gehore by feeste en hy het reeds die voorreg gehad om vooroptredes te doen vir verskeie groot name, insluitend Francois van Coke, Spoegwolf en Jack Parow.
Hy word geïnspireer deur betekenisvolle musiek en groepe en kunstenaars soos Green Day, Muse, John Mayer, Kaleo, Yungblud en Kings of Leon het almal 'n invloed op sy eie styl gehad.
Ons sien uit daarna om vir Zaan Sonnekus op 9 April op ons verhoog te verwelkom.
Kaartjiepryse:
- Kinders: Onder 6 Gratis
- Kinders 6 tot 12 Jaar: R80 (by die deur R100)
- Volwassenes: R120 (by die deur R140)
- Deure maak 11:00 oop
Dozi verwelkom vir Zaan Sonnekus op die verhoog dan skop ons af met lekker musiek.
Springkastele vir die kinders, stalletjies en nog vele meer.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Twitter: @BacktotheRoots4
- Instagram: @dozi_music
Follow the event with #DoziMusic