Students (Post Matric) / Per Day Ticket (R80.00)


Studente moet hulle geldige studentekaart saambring vir validering by die hekke. Hierdie kaartjie is nie geldig vir skoliere nie. Die kaartjie is geldig vir een dag.
Students must bring their valid student card to the venue on event day for validation. This ticket is not valid for scholars. This ticket is valid for one day.

Feesgangers mag eie kampstoele bring, maar nie gazebos, koelbokse of komberse nie. Geen eie drink- of eetgoed nie.

Proe’toria feesprogram:

5 Maart (Feestye is 10:00 – 19:00 en hekke sluit om 21:00)
MC deurlopend: Thabiso (JacarandaFM)
12:15 Alba V
12:45 Dagbreek
13:30 Martin Bester
14:30 Refentse
15:30 Cameron DJ
16:00 Ampie
17:00 Karen Zoid
18:00 Die Heuwels Fantasties

6 Maart (Feestye is 10:00 – 17:00 en hekke sluit om 18:00)
MC deurlopend: Thabiso (JacarandaFM)
12:00 Jemma Catherine
12:30 Janie Bay
13:15 Early B
14:00 (Verrassing)
15:00 Riana Nel
16:00 Jo Black