Enige bydra tot die bediening is welkom! (opsioneel - nie verpligtend nie) (R0.00)


Enige bydrae tot Ds. Hennie Prinsloo se bediening is meer as welkom en dra by tot die volhoubaarheid van die verspreiding van die woord.

As pensionaris is ds Hennie steeds aktief besig om die Woord van die Here uit te dra. Hy hou reekse dienste oor die Wederkoms van Christus en die eindgebeure in verskeie kerke landwyd. Sy preek program word jaarliks vooruit bespreek. Hy is in aanvraag as spreker by konferensies en spesiale geleenthede. Verder versprei hy die Woord d.m.v. die boeke wat hy geskryf het, die DVD’s en CD reekse. Sy audio boodskappe word ook elektronies op sosiale media gratis versprei.