OPSIE 1 - ENKEL KAARTJIE (koerierkoste uitgesluit) (R390.00)


Ingesluit:
- Digitale subskripsie op LiG vir 6 maande
- 1 Kaartjies na die aanlyn-lesersdag
- Geskenkpak met die waarde van 'n R1000 word na jou gekoerier.

Hierdie opsie se totale waarde is R1345.00 - SPAAR R955.00
(slegs 600 kaartjies beskikbaar!)

Die koerier koste vir 'n enkel kaartjie beloop R75.00 en sal bygevoeg word op die volgende bladsy!