Kaartjie (R70.00)


Jy benodig:
Internettoegang.
Die aanlyn-fees word op www.watchatv.co.za gestroom.
Data (met 'n swakker internetkonneksie +/-300mb per uur en met 'n goeie internetkonneksie +/-2gig per uur.)
Jy kan die vertoning op die volgende toestelle kyk: rekenaar, skootrekenaar, selfoon, slim-TV of enige toestel waarop jy platforms soos YouTube besoek.
Jy sal 'n epos van [email protected] met die toeganskode(s) ontvang. Ons stuur ook die informasie per sms. Ons staan een kode per kaartjie toe!